Wormwood Scrubs park and recreational area close to Hostel 639. Nothing compared to the big parks like Hyde or Regents, but still great for a morning walk.
Sjoe, ons het maar sleg gelyk daai eerste paar dae! Dis swaar om so saam met 'n klomp vreemde mense in 'n beknopte kamer te bly, sonder 'n aparte badkamer as jy wil stort en klaarmaak en heelweek uit 'n tas te leef. Veral as 'n girl nie 'n plug het om haar haardroer te laat werk nie! ;)
1 comment:

Post a Comment